Happy Clients

"Thank you Golf Equipment for my lob wedge I won recently in your Ryder Cup competition - will put it to good use for sure! Simply love all the updates, info and obviously all the fantastic competitions on this page!"

Frank Montgomery (FB)

"Hallo Paul en Belinda. Ek wil net baie dankie se vir die pryse wat ek gewen het. Lekker dag!"

Marie Du Randt (NORTHERN CAPE)

“… Thank you!”

Randal (CLARENS)

“Dankie Paul … all the best”
Dean (JOHANNESBURG)

“Hallo, hulle is great, dankie”
Friedel (PRETORIA)

“Wow great. Ek het gou gereel dat Stephen Schnetler jou kontak, hy sal dit kom optel vanoggend want hy kom deur…”
Johann (STANDERTON)

“Dankie Paul, het regtig jou goeie raad en diens waardeer, Stefan sal die stoke more oplaai…”
Ben (MIDDELBURG)

“Hi Paul, baie dankie vir die delivery van die TA7s. Hulle is basies nuut? Ek gaan hulle vrydagmiddag uitprobeer. Sal laat weet…”
Wicus (JOHANNESBURG)

“Baie dankie, Paul. Waardeer dit. Altyd lekker om stoke by julle te koop, spaar my baie geld!”
Janus (MODIMOLLE)
“Ja dankie eks hier by die shop…”
Hennie (BOTSWANA)

“Hi Paul, dankieek het gekry, kan nie wag om hulle te gaan toets nie…”
Conraad (PRETORIA)

“Hi Paul, thank you for the good news. How much did you sell them for? I’ll send you my details…”
Dieter (JOHANNESBURG)

“Baie gelukkig, julle gaan my gou weer sien, en ek bemark julle al klaar baie…”
Johan (PRETORIA)

“…danki vi jule goeie diens”
Jean-Louw (MIDDELBURG)

“Paul Nogmaals dankie. Julle lewer uitstekende diens.”
SC (GROOTBRAK)

“Dankie vir jou moeite en julle great service – julle sal my vir seker nog gereeld sien!...”
Dewald (PRETORIA)

“Ek hoop julle het daai drywer ingestel om geen fairway te mis nie!”
Ronald (MOSSELBAAI)

“Yes, thank you so much…”
Muhammed (NEWCASTLE)

“Gaan beslis op gps hou as gunsteling plekke! Dankie vir vriendelike diens ek aactually mense wat weet waarvan hulle praat en nie noodwendig net enige rubbish wil verkoop net om ‘n sale te maak nie.
Danie (SA)

“Het die stokke gekry vandag! Baie dankie! Great deal!...”
Rudolf (TZANEEN)

“Baie dankie. Het geld ontvang vir my stokke”
Jean (DURBAN)